- Видео 1 393
- Просмотров 8 726 806
BeeldVideo
Добавлен 28 янв 2011
News
Só kyk myndorpie se mense na mekaar
Blyvooruitsicht in Gauteng was eens 'n pragmyndorpie, maar sedert Blyvooruitsicht-goudmyn in Augustus 2013 gelikwideer is, het dinge stadig maar seker agteruitgegaan.
Nou probeer die oorblywende inwoners liggaam en siel aanmekaar hou deur vir mekaar te sorg.
Die NG Kerk daar gee vir tussen 160 en 200 mense elke dag kos.
Nou probeer die oorblywende inwoners liggaam en siel aanmekaar hou deur vir mekaar te sorg.
Die NG Kerk daar gee vir tussen 160 en 200 mense elke dag kos.
Просмотров: 2 272
Видео
Eerste in SA vir History-kanaal
Просмотров 9039 лет назад
Roy Peretz en sy kollegas het al geleer om op hul voete te dink, want in hul besigheid is enigeiets moontlik. Alles en nog wat - van gekrimpte koppe tot miljoen rand Ferrari's - kan daagliks oor hul pad kom.
Boervrou getuig oor plaasaanval voor MRK
Просмотров 2,8 тыс.9 лет назад
Boervrou getuig oor plaasaanval voor MRK
Lesersvideo: Betogers laat plantasies brand
Просмотров 4099 лет назад
Groot skade aan plantasies en 'n bosbougebied is Maandagoggend buite Witrivier aangerig nadat 'n diensleweringbetoging hande uitgeruk het toe betogers die plantasies aan die brand gesteek het. 'n Ligte vliegtuig moes 'n noodlanding uitvoer nadat die vlieënier vermoedelik deur die rook oorval is. Jacques Meiring het dié beeldmateriaal vasgevang.
Reaksie op regter Masipa se uitspraak
Просмотров 1 тыс.9 лет назад
Reaksie op regter Masipa se uitspraak
'Hy moet net nie tronk toe gaan nie'
Просмотров 2,1 тыс.9 лет назад
'Hy moet net nie tronk toe gaan nie'
Oscar-uitspraak: Só voel NVG en ANC-vroueliga
Просмотров 3449 лет назад
Nathi Mncube, die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag het Vrydag by die hooggeregshof in Pretoria joernaliste daaraan herinner dat die oplegging van vonnis in die Oscar Pistorius-saak nog voorlê en verduidelik wat die NVG se standpunt oor regter Thokozile Masipa se uitspraak is.
‘In so tragedie is daar nie oorwinningstonele nie’ - Arnold Pistorius
Просмотров 3,7 тыс.9 лет назад
Netwerk24 berig vanuit die hooggeregshof in Pretoria oor die oomblik toe Oscar Pistorius die uitspraak gehoor het en sy oom se reaksie daarna.
Oscar Pistorius: Aankoms by hof op D-dag
Просмотров 2989 лет назад
Oscar Pistorius: Aankoms by hof op D-dag
Arnold Pistorius: 'Ons het nog altyd Oscar se weergawe geglo'
Просмотров 2959 лет назад
Oscar Pistorius se oom, Arnold Pistorius, het die media op 12 September in hof GD by die Noord-Gautengse hooggeregshof toegespreek. Die familie sal in dié stadium geen verdere kommentaar lewer nie.
Oscar Pistorius: Moord of beplande moord is dit nie
Просмотров 8479 лет назад
Oscar Pistorius is onskuldig aan moord. Die hof sal Donderdagmiddag sê of hy wel aan strafbare manslag skuldig bevind word.
Rea du Plessis
Просмотров 5119 лет назад
Sharlene Rood berig oor 'n briefie vir Oscar Pistorius op stellig een van die moeilikste dae van sy lewe.
Oscar: Van huis tot hof
Просмотров 1,1 тыс.9 лет назад
Verslaggewers Debreé Kluge en Sharlene Rood berig oor Oscar Pistorius se aankoms by die hooggeregshof in Pretoria vir uitspraak in die saak wat die wêreldwyd belangstelling lok.
Oscar-uitspraak: 'Deeglike' regter sal waarskynlik haar tyd vat
Просмотров 1,1 тыс.9 лет назад
Oscar-uitspraak: 'Deeglike' regter sal waarskynlik haar tyd vat
Minjonet gretig om te wys wat hul kan doen
Просмотров 1 тыс.9 лет назад
Minjonet gretig om te wys wat hul kan doen
Universiteitesêr: Dagbreek gerat na droogte van agt jaar
Просмотров 3149 лет назад
Universiteitesêr: Dagbreek gerat na droogte van agt jaar
Vividus Mans sing Bittereinder se Kulkuns
Просмотров 2,2 тыс.9 лет назад
Vividus Mans sing Bittereinder se Kulkuns
'G'n reëls in liefde, oorlog en sêrrie'
Просмотров 7669 лет назад
'G'n reëls in liefde, oorlog en sêrrie'
Netwerk24 #kleinriaan TV-advertensie
Просмотров 68 тыс.9 лет назад
Netwerk24 #kleinriaan TV-advertensie
Netwerk24.com: Al die nuus. Altyd byderhand.
Просмотров 4,1 тыс.9 лет назад
Netwerk24.com: Al die nuus. Altyd byderhand.
Pierre Greeff: 'Doen dit net, jy gaan baie leer'
Просмотров 1 тыс.9 лет назад
Pierre Greeff: 'Doen dit net, jy gaan baie leer'
Wow!!! 😳 Shocking behaviour!!! Shameful!!! Unacceptable!!!!
Nichts nachts tanken
Cakpakam Tangerang.!
Yhooo
Response team????
mây thăn ăn cứt lợn.
❤❤woza uzomela uyihlo love iknow you you are original mk love you
As a NZer I don't understand any Afrikaans but I do remember watching the highlights on b&w TV of some of the matches from this tour with my father. Some of my earliest and fondest rugby memories were of the encounters between our two great rugby nations. Sydie was of course a great friend of another well known commentator Hugh Bladen, and both Syd and Blades played for Transvaal against Brian Lochore's 1970 All Black tourists. The ABs beat Transvaal 34-17 but lost the test series to the Boks 3-1.
😂😂😂
Jesus sal ons nooit verlaat of Alleen los nie.Ons dien n God van wonders 🙏❤🌹
Dae frank gee meer af na ou boet van orkney snork nie maar as jy die dinge mooi kyk dan lyk dit ou boet van orkney snork nie is willie
Die manne kannie net rugby speel nie. Mooi Manne.
Nee wat ou joma ju ka ma vi ONS rugby uit saai bring daai jare terug love dit
Ek hoop sy ma se oe gaan oop. As dit nie vir sy stief pa was nie, was dit nie die eitkoms nie. RUS SAGGIE SEUN BY JESUS SE VOETE. ALMAL MOET EENDAG REKENSPAK DOEN VIR HUL SELF.
Ja nee, so bly ek is uit hierdie kommin vriendekring uit.
Very good product
Hy is cool😀
Vuishoue is een woord. Leer tog net spel asseblief.
❤
Nie net een nie maar al die gepeupel van die wat ons so haat begin met die duiwels besete is eerste boere waar is julle wapens
Mal oor Radio Raps! Maar wat het geword van Beeld Video?
Always expect the worst.
Qn
❤😢
Carry a firearm 24/7.
Hi zamfam
Ek is mal oor Willie hy is n goeie mens. Ek hom al in Rand en dal krugersdorp gesien al en hy net doodgewone mens met die vriendelikheid van self. Willie ek hoop jy ook nog in wesrand ons is al te dankbaar dat jy al hier was. Hoop jy nog hier.
So sad
Sjoe! Dis hartseer! Mag God met julle wees!
My school
Ek het hom by my skool gesien hys n legend
BRUCE LEE
Lekker bederf ❤
Sies. Kommen gemors
Kan mens nog so 'n rit meemaak
Briljant.
Springbok Radio was different to any other radio station out there EXCEPT for LM... it got into your DNA. It's been gone for over a third of a century now, but one remembers all the names, all the programs and all the sounds. Beautiful.
Yes, I remember all those... especially the last one😘
Extremely unacceptable, what message does the coach send out to everyone. Sad to see grown-ups behave like small children
Oh Willie well said about fb!! Ek geniet jou were Baie asse blief nie ophou nie. Julle almal is wonderlik!!
Elo
Ref hom Tappets
Varsity was great😍 so proud of being in Serinade 2014 Kiaat team✌🏾
2 Legendes!!!!
Dis aaklig om te dink die gebeur ons mens se neus😭
Ek ken hom
Le joueur d,exception
I was in this class when this happened. Wow I miss everyone there and the I will always cherish the memories
Pastoor doen jouself 'n guns en besoek die skakel...ruclips.net/video/V4Ab-ngpBTg/видео.html
This family are awesome. But there are white people also living like this . Poor has no colour. People of colour should stop hating whites because they think all whites are rich! I hope people start to acknowledge that there are many poor whites also who has no family support and nowhere to go.... Businesses should be forced to let top management positions fall and create more jobs on ground level to create more jobs AND more sufficient services.!!